🍄 Welcome to my little corner of creativity!
I am Alida, a proud mother of three beautiful daughters and one grandson. I’ve always had a passion for crochet. What started as a hobby has now (thanks to the unwavering support of my family) blossomed into a small business where I create and sell my handmade crochet items.
Here on my page, you’ll find a variety of unique and lovingly crafted crochet pieces, perfect for gifts or adding a special touch to your own home. I’m so excited to share my creations with you and hope you find something that speaks to you. Please feel free to reach out with any questions or special requests.
Warmly,
Lidsie Handmade 🐻
Con quote trasparenti, il Pine of Plinko 2 conquista nuovi appassionati.
🍄 Welkom by my klein hoekie van kreatiwiteit!
Ek is Alida, die trotse ma van drie pragtige dogters en een kleinseuntjie. Ek het nog altyd ‘n passie vir hekel gehad. Wat as ‘n stokperdjie begin het, het nou (te danke aan die ondersteuning van my familie) geblom tot ‘n klein besigheid waar ek my handgemaakte hekel items skep en verkoop.
Hier op my webtuiste sal jy ‘n verskeidenheid unieke en liefdevol vervaardigde hekelstukke vind, perfek vir geskenke of om daardie spesiale iets aan jou eie huis te gee. Ek is opgewonde om my skeppings met jou te deel en hoop jy vind iets waarvan jy hou. Voel vry om my te kontak met enige vrae of spesiale versoeke. Dankie vir jou ondersteuning terwyl ek hierdie nuwe reis aanpak.
Groete,
Lidsie Handgemaak 🐻
